JUIG! September-uitgawe
In ons September-uitgawe gesels ons met Andriëtte Norman oor Christenskap, haar gesin, mawees en haar sang. Ons ondersoek die vyf gevare daarvan om alles vir jou kind te doen. Dr. Pearl Kupe bespreek patriargie en feminisme as die vyande van God se Koninkryk en in ons gebruiklike apologetiek-artikel bekyk ons die duidelike riglyne wat die Woord vir ons gee oor die elf tekens om op die uitkyk voor te wees vir die eindtyd. Ons berig oor die eerste familiebyeenkoms van gereformeerde gemeentes wat onder leiding van die Kairos Netwerk byeengekom het om ’n duidelik boodskap aan dié in die NG Kerk te stuur wat toenemend hul gereformeerde identiteit verruil vir die gedagte van ’n “ruim huis”. Bly ook op hoogte van wêreldnuus wat Christene raak en bid met insig vir ons Christen-broers en –susters in ander lande.
Moenie hierdie uitgawe misloop nie. Gaan kry gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog. Lekker lees!
– Andriëtte Norman – Die Here, My Stilte, My Anker!
– Ons Is Klaar!
– Godsdiensvryheid Is Deel Van SA Se Ryk Erfenis
– Patriargie En Feminisme
– Besigheid In Die Gemeenskap Vir Die Gemeenskap
– ‘Oppad’ Met Guilma
– Oefen Is Nie Straf Nie
– Die Vyf Gevare Daarvan Om Alles Vir Jou Kind Te Doen
– Menorah Toere
– Die Intense Hitte Van Sy Liefde
– Woorde Van Wysheid
– Die Tekens Van Die Eindtyd
– Christenskap En Skynheiligheid
– Wat Sê Die Bybel Oor Skynheiligheid?
– Hoekom Is Christene So Veroordelend?
– Is Belastingvoordele Vir Liefdadigheidskenkings Verkeerd?
– Christenskap In Die Werkplek
– Het Jy Geweet?
– Kommentaar Oor Matteus 19:14
– Karakters Van Die Bybel: Esra
– ’n Duif In Die Wolke Oor Pretoria
– Liefde En Lof Uit Die As Van Verdriet
– Ferial Sien ’n Goeie Toekoms Nadat Sy Jesus Ontmoet – Geopende Deure
– Ontdek God In Kirgisië – FEBA
– Getuienisse Uit Uganda – CfaN
– Die Hart Van Die Sendeling: Hermien Van Den Bergh
– Die Dienskneg: Ilse Kleyn
– Meer Onafskeidbaar As Twee Sussies: Maretha Maartens
– Een Gesin Op ’n Slag: Heinz Winckler
– God Bepaal Ons Tye En Seisoene: Gary Kieswetter
– Die Beker Van ’n Dienskneg: Henry Pike
– Uit Met Lippe Tuit: Lourieke Haller
– Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange
– Redakteursbrief
– Woefwyshede
– Briewe
– Blokraai
– Bybelvasvra
– Soek Die Woord
– Ek weet dit was U, Here
– Wie’s In Die Nuus?
– Vra Jou Vrae