Mei/Junie 2010
Die nuutste JUIG! is beskikbaar vanaf 26 April 2010. Dit is propvol interessante leesstof vir die hele gesin. Kry jou JUIG! nou en wees deel van die groep wat juig oor al die interessante nuus.
Dit is te koop by alle Christen-winkels asook Spar, Pick’nPay, Checkers en sekere Woolworths-takke landswyd.
ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:
- Die Lewe Wink vir die Wincklers
- “Kill the Boer, Kill the Farmer”
- Is Moord die Gevolg van Malema-lied?
- Kultuur en God se Koninkryk
- Die Sleutel tot Kultuurbehoud
- Die Groot 1860-Herlewing
- Heiligheid in die Huis
- Selfdissipline
- Breinkaping: Hoe Pornografie Werk
- Integriteit by die Werk
- Kantoorpolitiek
- Die Afwesigheid van Goeie Dade
- Die Vyfvoudige Bedieninge
- Floreer, Moenie Bloot Oorleef Nie
- Ware Dienaarskap
- ‘n Halfeeu van Genade!
Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za