Desember 2009

Desember 2009
Die nuutste JUIG! is beskikbaar vanaf 23 November 2009. Dit is propvol interessante leesstof vir die hele gesin tydens die vakansieseisoen.

Dit is te koop by alle Christen-winkels asook Spar, Pick’nPay, Checkers en sekere Woolworths-takke landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

- Jan en Jeanette de Wet: Leef en Lof tot Sy Eer
- Groenpunt vir Jesus: 2010
- Die Nuwe Verdraagsaamheid
- Het Jy Jou Broer Lief
- Herstel tot Heelheid
- My Nuwe Hoop
- Die Maagdelike Geboorte
- Herlewing in die Plaaslike Kerk
- Sy Lig op Jou Pad
- Ken Jy vir Spiritbuddy?
- Geloftedag…en die Slag van Bloedrivier
- Witboordjiemisdaad het My Lewe Verander
- Haweloses is ook Mense
- Ontmoet die Vurige Jong Evangelis Daniel Kolenda
- Bereken die Prys: Die Lewe van ‘n Sendeling
- Geniet jou vakansie

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


November 2009

November 2009
Die nuutste JUIG!, beskikbaar vanaf 12 Oktober, is propvol uiters interessante artikels. Daar is iets vir die hele gesin en baie relevant vir die tyd waarin ons leef.

Nou te koop by alle Christen-winkels asook by Woolworths, SPAR, Pick ‘n Pay en Checkers.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

– Akteur tot Sy Eer: Frank Rautenbach
– Wie Ondergrawe die Fondament van die Kerk?
– Poligamie – ‘n Uitdaging vir die Christen
– Die Krag en Doel van die Huwelik
– Aandag! Die Verantwoordelikheid van Vroue
– Die Gesag van die Gelowige
– Die Grootste Boek van Alle Tye
– Herlewing – In Jou Eie Huis!
– Geloof by die Werk
– Paradys by die See
– My Stryd met Bipolêre Depressie
– Net Een Tree Agter Hom
– Vasgevang? Nee, Vrygekoop!
– Dink Jy Aan ‘n Brugjaar?

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


September/Oktober 2009

September/Oktober 2009
Ons bied met trots die derde uitgawe van JUIG! Tydskrif aan u– beskikbaar by winkels landswyd! Die reaksie op ons vorige uitgawe van Christene dwarsoor Suid-Afrika is vir ons ‘n bevestiging dat daar inderdaad ‘n honger is na die onvervalste en onafgewaterde Woord. Hierdie tydskrif is vir alle denominasies. Ons bied u relevante Christen-leerstof, -artikels en -getuienisse.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

-Word 'n Beter Jy: Joel Osteen
-Ontmoeting in die Vlammehel
-Waarom Kinders Moor
-Geblikte Leeujag: 'n Nasionale Skande
-Die 'Saamleef'-Leuen
-Help! Ek is Skynheilig
-Ricardo Kaka: Koning Onder Sokkerspelers
-Het Jy My Waarlik Lief?
-Die Bybelse Betekenis van Voetewas
-Leer Jou Kinders om te Bid
-Kom Terug na My Toe
-Die Evangelies van Matteus, Matteus, Markus, Lukas en Johannes
-Oorkom Eensaamheid
-Koningin vir Haar Meester
-12 Huweliksmoordenaars
-Kommunikasie

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Julie/Augustus 2009

Julie/Augustus 2009
Dit is met vreugde dat ons die tweede uitgawe van JUIG! Tydskrif aan u bring – beskikbaar by winkels landswyd! Die reaksie op die eerste uitgawe van Christene dwarsoor Suid-Afrika was verstommend. Hierdie tydskrif is vir alle denominasies en geheel en al Bybelsgefundeerd. Ons bied u relevante Christen-leerstof, -artikels en -getuienisse.
ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:
-Waar is die Krag van die Heilige Gees?
-Kan Christene Regsaksie Neem?
-Help! Ek sukkel met Padwoede.
-Kruiskerk of X-kerk?
-God, die Regering en die 10 Gebooie
-Die Grootste Mens Wat Nog Ooit Geleef Het
-Die Waarde van Skrifmemorisering
-Die Boodskap van die Bybel aan Almal
-Ons Joodse Wortels
-Die Name van God
-Pa’s wat Kinders met Selfvertroue Bou
-Bergkroon Geloofsentrum
-Geloof@ die Werk
-Hoe Hanteer Ek Interpersoonlike Konflik?
-Die ‘Eks’-faktor
-My World: Lindie Gouws
-Die Seen van Grootouers
-Verstaan Noag se Ark
Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Mei/Junie 2009

Mei/Junie 2009
Ons is baie opgewonde oor die loodsuitgawe van JUIG! Tydskrif hierdie maand. Dit gaan verseker 'n baie groot invloed op die Afrikaanse leserspubliek he en sal die Waarheid van God se Woord bring. Vertel asb vir jou vriende van JUIG! Ons glo en vertrou dat jy hierdie uitgawe gaan geniet!
BELANGRIKSTE ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:
- Bekering: Jou Ja Vir God : Dr Isak Burger
- Kan Christene Gebruik Maak van Sielkundiges?
- Danie en Daleen Botha, Wenners in Christus
- Is Die Gras Groener In Australie?
- Evolusie: Die Groot Leuen
- Evolusie as Geloof
- Nuwe Lewe in die Christenwerksetiek
- 'n Baanbreker vir Christus - Jacques Botes
- Wanneer Stilte Goud Werd Is
- Verskeur Deur Egskeiding
- Onvrugbaarheid
- Grootliks Begenadig : Theo en Wilma Geyser
- Musiek vir God
- Die Psige, Sedes en die Silwerdoek
- Verward, Deurmekaar, Onseker?
- Bekerings? Drie Keer?
- Jesus en die Sondaarsgebed
- Christenskap is Nie 'n Godsdiens Nie : Solly Ozrovech
- God's Rykste seen op JUIG! : Lindie Gouws
- Is Die Kerk Gereed vir Herlewing : Dirkie v d Spuy
- Keuses in die Lewe : Angus Buchan
- Hoe Bid Ons? : Bennie Mostert