Desember 2011
In hierdie kers seisoen se JUIG! uitgawe het ons span gaan uitvind wat skuil agter gerugte van Chrislam, ons het gesels met Victor Matfield en ook nagevra oor die belangrikheid van die datum van Christus se geboorte en die herdenking daarvan. Moenie uitmis op die verrykende leesstof in hierdie vakansie uitgawe nie!
JUIG! is te koop by alle Christen-winkels asook Spar, Pick’nPay, Checkers en sekere Woolworths-takke landswyd.
IN HIERDIE UITGAWE:
-Jesus Sal Jou Nooit Verkaat Of In Die Steek Laat Nie
-Iets Om Oor Na Te Dink
-Christene en Israel
-Chrislam
-Wanneer us Jesus Gebore?
-Hou Tog Asseblief Op Baklei Oor Kersfees
-Jesus Is Die Een
-Mega-Victore: Op En Van Die Veld Af
-Jou Onderneming In Moeilike Tye
-Projek Kaleb Hef Mense Op
-'n Geordende Lewe
-Vertroue-Genees Geestelike Wonde
-Tel Jou Kruis Op Volg My!
-Vryheid in Hom - Ook Van Verslawing
-40 Dae In Die Wit Woestyn
-Die Olifant
-Druiwe: Die Vrug Van Die Wingerd
-Land Van Belofte
Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za